WERKSWINKEL BESTUURDER

Gevestigde Ingenieurs-werskwinkel in Riebeek Wes bied n geleentheid vir n hardwerkende, bekwame en selfstandige Werkswinkel Bestuurder. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur en instandhouding van die werkswinkel en self van die take uitvoer. Persoon moet beskik oor die nodige kwalifikasies, goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede en onder druk kan werk.

MINIMUM VEREISTES

Stuur asb volledige aansoeke aan admin@hring.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *